hoe verduidelik jy 'n reis soos die? ek het tot 20 uur per dag om daaroor te dink. ek eet, ek plas, ek doe allerhande dings. Genoeg tyd om klarigheid oor my lewe te kry. om my kop schoon te maak en uit te werk hoe om nie weer dieselfde foute te maak nie. Baie tyd om ' n vol baard te groei en te sien hy is nou meer ros as bruin (see picture below) en dat dit precies is soos ek dit wil he. Tyd om te besef ek mis my vriende ver van die Noordsee, as die son sak. Dis is nie die plek nie waarheen 'n mens moet gaan as jy monnike wil ontmoet wat om 'n pot kruietee gesels, dis is Simonstad.
verbrande snoet man, mountainbiken op de cape peninsula is maaaaaaaaaaaffffff.
groetnis,
roel
verbrande snoet man, mountainbiken op de cape peninsula is maaaaaaaaaaaffffff.
groetnis,
roel
Geen opmerkingen:
Een reactie posten